Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Drake Kletter

(image)

'n Drake Kletter kan nie vlieg of vuur blaas nie, en die meeste aanvaar om afgeskuif te word na 'n nabygevegsrol vanweë hulle gebreke - 'n poging om die beste te maak van wat andersins 'n las sal wees. Hulle mag dalk swakhede hê ten opsigte van daardie vaardighede maar diegene wat hulle afskryf vergeet hoe goed hulle behoort te wees om teen mede-drake te baklei.

Hulle is om die waarheid te sê die bepalers van die Drake Hierargie en al is hulle wapenrusting nou grootliks van seremoniële waarde, is dit nogtans steeds doeltreffend. In hulle skermutselinge met mindere rasse het hulle ontdek dat hulle natuurlike grootte en krag opsigself kragtige wapens is en wanneer dit met die wapenrusting van hierdie stand gekombineer word, ontbreek die krygers van die swakhede wat hulle soort het, soos die vatbaarheid vir spiese en pyle.Spesiaal The length of this unit's weapon allows it to strike first in melee, even in defense.

Bevorder na:
Bevorder na: Drake Gladiator Drake Kapper
Skuiwe: 19
LP: 43
Beweging: 5
EP: 45
Vlak: 1
Orde: wettig
IDDrake Clasher
Vermoëns:
(image)swaard
lem
5 - 4
nabygeveg
(image)spies
steek
6 - 4
nabygeveg
eerste trefhou
Weerstande
lem20%
steek0%
impak30%
vuur50%
koue-50%
afstandgeveg-30%
TerreinBewegingVerdediging
Berge140%
Chasm9920%
Diep Water9910%
Dorpie140%
Graslande130%
Grot230%
Grot Muur9930%
Heuwels140%
Moeras320%
Mushroom Grove240%
Sand140%
Sneeu320%
Vlak Water320%
Woud240%